Ken jy jou Leiers - Afrikaner Eenheid!

2018,  South Africa

Die 10 vrae menings peiling wat minder as 3 min. sal neem om te voltooi,  is opgestel om vas te stel hoeveel die algemene Afrikaner Boer weet van die strukture en leierskap van sulke strukture. Na aanleiding van stellings soos: 'Die leiers is hier, maar waar is die Volk', probeer ons vas stel of U weet van die leierskap en byeenkomste gereel deur so n organisasie of leierskap.

Ons vra U om asb die lys in te vul, sonder om eers navorsing te doen of om die antrwoorde te soek voor U n vraag beantwoord.  As sulks wil ons weet in die algemeen hoeveel algemene kennis U dra, oor organisasies en leierskap.  

By voorbaat dankie vir U kontribusie!

Show More Comments
We use cookies to deliver services on our site. If you continue to use our services, we assume that you are willing to receive the cookies on this site.
AGREE