Veiligheidsbewustheid en Veiligheidskontrole in en om die huis: 'n Vraelys

2018,  South Africa

My naam is Arion Swanepoel en ek is in Gr5 in Laerskool Voorpos. Ek is besig met navorsing oor veiligheid in en om die huis. Baie dankie dat jy die tyd maak om my vraelys in te vul! Daar is 29 vrae. Probeer elke vraag eerlik antwoord. As jy nie die antwoord ken nie, kies “onseker”. 

Comments are turned off.
We use cookies to deliver services on our site. If you continue to use our services, we assume that you are willing to receive the cookies on this site.
AGREE