Raisins SA 2024_finansiële instellings_EVALUASIES

2024,  South Africa

Goeiedag

Vinniger as verwag, is ons alweer amper by die einde van 2024!

U terugvoer is baie belangrik om te verseker dat ons weet waar ons tekorte is, en waar ons kan verbeter in die toekoms, om sodoende die rosynebedryf tot die beste van ons vermoë te dien.

Graag versoek ons dat u twee minute neem om die opname te voltooi.

Dit is 100% anoniem.


Baie dankie vir u tyd! 

Die Raisins SA span

Show More Comments
We use cookies to deliver services on our site. If you continue to use our services, we assume that you are willing to receive the cookies on this site.
AGREE