Vraelys

2025,  South Africa

Die doel van die vraelys is om te bepaal of, en tot watter mate, Afrikaans as huistaal beïnvloed word deur die verhuising na Nieu-Seeland. Die resultate van die navorsing sal as ’n akademiese artikel op die aanlynplatform LitNet gepubliseer word. Geen persoonlike inligting van deelnemers sal gepubliseer word nie en alle inligting sal as streng vertroulik behandel word.

Show More Comments
We use cookies to deliver services on our site. If you continue to use our services, we assume that you are willing to accept cookies on this site.
AGREE